Graad 4 Probleemoplossing – Afrikaans

1. Watter ontbrekende waarde in die blok, sal die stelling waar maak?

question 1
2. Hoeveel dae is daar tussen die 9e Februarie 2026 en die 23e April 2026:

3. Hoeveel kubusse is in die struktuur?

3.
4. Die som van die eerste 5 ewegetalle minus 5 is gelyk aan:
5) Watter vorm het die grootste omtrek as die lengte van elke vierkant 1cm is.

6) Die totale getal ingekleurde dele is:

6.
7. Tebogo het R47,00 gespaar. Sy geld bestaan uit R5 munte, R2 munte en R1 munte. As hy in totaal 15 munte het, hoeveel R2 munte het hy?

8) Talitha hou daarvan om koekies te bak vir haar maats. Haar resep om 30 koekies te maak is as volg:

Hoeveel botter sou sy nodig hê, as sy 90 koekies wil maak?

9)

9.
10. ‘n Minibus laai 3 passasiers af en 4 passasiers klim op; die bestuurder laai dan nog 6 passasiers af. Hoeveel passasiers was aan die begin in die minibus, as daar nou 5 passasiers in die minibus is?

proudly tranlated by twinkl